Luke S's Blog
Monday, 30 July 2018
My draak
My draak is baie gevaarlik. Hy bruik sy naels om te weg. Hy het n groot kop. My draak het baie skrikwekkende tande . Hy het skepe kloue. Almal is bang vir my draak. My draak is baie vet. Hy het n lang stert. Hy het skerp naels.
Newer Posts
Older Posts
Home
Subscribe to:
Posts (Atom)